Maria en Christus langs mekaar
tussen wyn en brood en kandelaar.
Vierde-eeuse liturgie:
Simbool en ritueel en misterie.

In vreemde gewade kom hul in
en preek en lees en laat ons sing.

Ek hoor ‘n klein outjie sê:
“Wat wil die omies nou eintlik hê?”

Advertisements