As jy met my persoonlik kontak wil maak, kan jy hier vir my ‘n boodskap skryf wat net ek gaan lees.
Welkom
Welkom by Heilige Brandboud. In hierdie blog gaan ek deur middel van gedigte en rympies en houtskoolsketse op my leefwereld reflekteer. Jy is welkom om saam te dig en te rym of sommer net jou gedagtes te gee. Ek is nou al sowat 23 jaar as 'n dominee by die kerk betrokke. Wanneer jy so lank in die bediening is, begin jy om sake baie ligter te sien. Jy laat jou nie meer so maklik onder kry deur mense se grille en geite nie. Jy leer om baie meer te lag. En stories te vertel. En prentjies te teken. En te dig...
Recent Posts
Blogroll
Kategoriƫ
Onlangse Kommentaar
- Sonkind on Huweliksverryking
- Antoinette Opperman on Trap
- ekke on Iets oor myself
- Zee on Augustinus
- Amanda on Die Tien Plae
Top Clicks
- Geen

No comments yet
Comments feed for this article