My naam is Roelf Opperman. Ek is getroud met Antoinette. Ons het drie kinders wat my al baie van die lewe geleer het. Ek is ook ‘n predikant in die NG Kerk. Ek geniet my werk baie. Ek glo daar is min beroepe waar mens aan soveel dinge blootgestel word en waar mense jou in hulle diepste geheimenisse toelaat.
Heilge brandboud is ‘n blog waar ek op ‘n ligte manier oor my werk reflekteer.
Besoek ook my gemeente se webwerf by www.kameeldrif.org

4 comments
Comments feed for this article
11/12/2008 at 12:03
Fanie
You are a poet and I did not even know it! Baie oulik Roelf.
11/12/2008 at 13:35
Liza De Beer
Hoe gaan dit met my gunsteling prediker!
Die blog is baie oulik, veral die een van die kerkraadsvergadering… Dit klink darm of ding goed gaan daar by julle.
Wou net laat weet, my ma het verloof geraak laas naweek… Dis ‘n goeie ding, sy is hopeloos te lank alleen!
Stuur groete vir die tannie!
Potties groete
Liza
11/12/2008 at 23:57
roelfopperman
Gaan goed. Geluk met jou ma! Groetnis
02/05/2009 at 09:54
ekke
interressant. ek’s ook ‘n ds in die ng; maar nie meer by ‘n gemeente nie. die ervaring in die “wêreld” is nou weer ‘n anner storie!
seën