na aanleiding van Open the eyes of by heart Lord van Paul Baloche
Om te glo is soms so swaar, Heer
Om te glo is soms so swaar
Ons wil U glo Heer
Ons wil in U glo
Om te sien is soms so swaar, Heer
Om te sien is soms so swaar
Ons wil U sien Heer
Ons wil U sien
Wys ons u troon en al u mag
Wys ons u liefde en u krag
Stort al u liefde oor ons uit
Want u is heilig heilig heilig
Heilig heilig heilig
Heilig heilig heilig
Heilig heilig heilig
Ons bly in u glo, Heer

Lewer kommentaar
Comments feed for this article