Rowwejack.
Uit sy plek.
Woes en rof.
Onbeskof.
Ma bly bid vir veertig jaar.
Woestynreis uiteindelik klaar.
Nuwe man –
Die Here kan!
refleksies op my bediening
Rowwejack.
Uit sy plek.
Woes en rof.
Onbeskof.
Ma bly bid vir veertig jaar.
Woestynreis uiteindelik klaar.
Nuwe man –
Die Here kan!
2 comments
Comments feed for this article
11/02/2009 at 10:57
Magdaleen Sadie
Baie mooi =]
18/03/2009 at 13:16
Zee
Vandag het ek gelees dat bid wel help, al is dit 40jaar lank…. Wie weet, dalk as hierdie moeder net bietjie weer hard met haarself praat en gaan doen wat sy weet die regte ding is om te doen…
Roelf, jy skryf ongelooflike mooi gediggies, en die praat met ‘n mens!