Here
Ek weet U soek nie getalle
U soek verhoudings
U soek diepte
U soek ore wat hoor
Hoekom is ek dan so verlam
teleurgesteld
as hier net ‘n paar opdaag?
Miskien moet ek begin waag
om oor te gee
te dryf
in U genade
Maak my oƫ oop
dat ek U kan sien
Amen

2 comments
Comments feed for this article
28/01/2009 at 15:03
johannes coetzee
Ek deel jou ge(bed)dig…
Miskien sal jy dalk verstaan wat is aan die gebeur as jy die Bybelstudies wat op hierdie website is deurwerk…. veral die Bybelstudie getiteld “The End of the Chruch Age and After” behoort die baie vrae oor wat in die kerke en kerkstrukture wereldwyd skort, te beantwoord.
Mag God elkeen van ons genadig wees.
johannes coetzee
04/02/2009 at 18:49
machiel
Daar hoef maar twee te wees, dan’s Hy ook daar! (Ek dink as daar net een is, sal Hy die tweede wees…)