Hoe gaan dit, liewe tannie
so voor die operasie –
het jy dors?
Los die praatjies, liewe dominee
en voel net hier –
die knop sit nog in my bors.
refleksies op my bediening
Hoe gaan dit, liewe tannie
so voor die operasie –
het jy dors?
Los die praatjies, liewe dominee
en voel net hier –
die knop sit nog in my bors.
1 comment
Comments feed for this article
21/01/2009 at 17:34
freddiescoffeebar
Goeie gedig oom
Gaan ek ooit reg wees vir sulke goed?