Koek en tee.
Klaar met jou.
Dankie vir als.
Maak net gou.
Pink ‘n traan.
“Laat Heer u seën”
Leier-ouderling praat.
Skyn-vroom geween.
Afskeidskerse word aangesteek.
Gemeente beroep reeds volgende week.
refleksies op my bediening
Koek en tee.
Klaar met jou.
Dankie vir als.
Maak net gou.
Pink ‘n traan.
“Laat Heer u seën”
Leier-ouderling praat.
Skyn-vroom geween.
Afskeidskerse word aangesteek.
Gemeente beroep reeds volgende week.
1 comment
Comments feed for this article
22/12/2008 at 10:03
netjane
So gaan dit soms met baie goed in die lewe… Here today, gone tomorrow.