Het julle al van die blomme en die bye gehoor?
Nooit nie, dominee…
antwoord hulle vroom in ‘n koor.
Maar agteraf
wil hulle lekker lag
want sy is lankal al deurboor.
refleksies op my bediening
Het julle al van die blomme en die bye gehoor?
Nooit nie, dominee…
antwoord hulle vroom in ‘n koor.
Maar agteraf
wil hulle lekker lag
want sy is lankal al deurboor.
2 comments
Comments feed for this article
12/12/2008 at 10:12
Pikkelik
As ek nou al ooit ‘n stukkie waarheid gehoor het, is dit beslis hierdie een!
18/12/2008 at 09:44
Filistein
Die waarheid gese, nes dit is.