Hoekom dominee
kry ek so swaar?
Ek lewe dan mooi –
bring my kant.
Hoekom word ek
so diep ingestamp?
Teodisee –
Hoe moet ek die antwoorde gee?
Ek self wil ook maar vra
en voosgestamp by die Here kla.
refleksies op my bediening
Hoekom dominee
kry ek so swaar?
Ek lewe dan mooi –
bring my kant.
Hoekom word ek
so diep ingestamp?
Teodisee –
Hoe moet ek die antwoorde gee?
Ek self wil ook maar vra
en voosgestamp by die Here kla.
2 comments
Comments feed for this article
12/12/2008 at 10:13
Pikkelik
Ek het opgehou hoekom, ek dink ek maak net myself moet en die Here lag vir my in Sy mou, want Hy weet Sy daaroms kom op hulle eie tyd en dan gaan ek weer verstom staan en maar net ‘Dankie’ sê…
21/01/2009 at 17:37
freddiescoffeebar
Dankie oom… Dat oom eerlik is. Dominies is ok ma net mense wat nie al die antwoorde het nie…