Verbale diaree.
Weer ‘n koppie tee.
Gedagtes goed beleë
van die tafel afgevee.
En tog… dit bly die Heer se werk.
En ons – ons bly sy kerk.
refleksies op my bediening
Verbale diaree.
Weer ‘n koppie tee.
Gedagtes goed beleë
van die tafel afgevee.
En tog… dit bly die Heer se werk.
En ons – ons bly sy kerk.
2 comments
Comments feed for this article
10/12/2008 at 17:48
Riaan Oosthuysen
Partykeer as ek so ‘n terugblik neem oor die jaar wat verby is dan wonder ek net soms dat as ek alles los wat nie in opdrag van God is nie, wat sal oorbly?
10/12/2008 at 18:41
roelfopperman
vir my word goeie sinvolle verhoudings met my gesin en met my vriende die belangrikste -